Voortrekkerhoogte 1991
  Huis | Waaroor | Fotos 1991 | Fotos 1991 | Fotos 2001 | Fotos 2001 | Kontak | Gaste Boek  

Welkom Vriende!

Hierdie webblad word toegewy aan al my skoolvriende.
Ons 10 jaar reunie het op die 29 September 2001 plaasgevind. Dit was 'n moerse sukses!


Sit terug en geniet 'n trip down memory lane. Julle sal foto's van tien jaar terug vind sowel as foto's van ons reunie.
Nuwe bydrae
Hier is al die nuutste foto's , nuus en kontak nommers van al julle skoolvriende.
WAARSKUWING!
Hier is geen onderskyd tussen arende en krappe nie. Amal hier word gelyk beskou. So of jy nou die laagste krap was of die arende was wat die hoogste gevlieg het, hier is jy gelyk!

Praat met my
E-pos my asb as jy enige nuus vir ons het. Vertel my van enige sukses, mislukking (ja sure), geboorte of enige iets wat jy met die res van ons wil deel.
As daar enige iets op die webblad is wat jy wil verander, bysit of wil laat verwyder gooi my 'n lyn.
Ek sal ook waardeur as julle vir my foto's kan e-pos om hier te plaas. Onthou net niks X rated nie.
karinr@centinal.co.za


4970